Anne Bekker's Blog

About

Die Afrikaanse (OK nie altyd 105% suiwer taalgebruik) blog van ‘n 39 jarige -who’s counting – werkende ma wat hou van speel met woorde.  Woorde word maklik sinne en as jy weer sien is sinne paragrawe. Geniet dit of ignore dit. Ek geniet dit om te “blog”.

8 Responses to "About"

I like it, I love it, I want some more of lit!

happy reading, het fun gehad daarmee (Golden)

Nog nie eers gelees, maar hou baie van jou foto.

lekker verfrissend!

Sopas al jou stukke deurgelees, kannie wag vir die volgende een. Lekker blog!!

Sien uit na al jou gesegdes, pittighede en kennis.
Dankie dat jy dit met almal deel!!

mal daaroor Anne!!!! Moet net nie ophou nie!!!!

Sjoe dis stil hier op Anne se blog….brrrr….ag nee man!

Lewer kommentaar

Mei 2024
M D W T V S S
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031